Net partykeer…..

24 May

…word ek absoluut spraakloos gelaat.

Mens probeer oopkop daaroor dink,

Maar jy kannie, want jy voel permanent, fisies siek.

Ek kan in my wildste drome nie uitredeneer;

Oor watter tipe gevaar ‘n 5 maande oue baba kan inhou nie.

8 Responses to “Net partykeer…..”

  1. Son Mei 24, 2012 at 2:16 nm #

    Ek het PRESIES dit gedink toe ek gister hiervan uitvind. Wat se mal, siek monster vermoor ‘n 5 maande oue baba?! Dis WERKLIK tyd dat die doodstraf teruggebring word, al moet dit dan net selektief toegepas word vir sulke monsters! Want so iemand is nie ‘n mens nie, nie in hierdie lewe nie!👿

  2. Rustig Mei 24, 2012 at 2:59 nm #

    Twyfel of enige mens woorde sal vind om dit te kan beskryf en opsom. Ongelukkig is dit iets wat al hoe meer voorkom in die wêreld. Selfs hier in Brittanje gebeur dit ook al hoe meer.

  3. demoerin Mei 25, 2012 at 7:15 vm #

    Soos ek sê, ek het nie woorde nie. Net ‘n permanente knop in die keel.

  4. jagternw1976 Mei 25, 2012 at 12:31 nm #

    Ek kan seker soos my “ou” self begin skel en vloek. Maar dié maak my yskoud en doodstil van woede.

  5. Xena Phoenix Mei 25, 2012 at 3:59 nm #

    Ek wonder ook hoekom. As hy (hulle) die een kind kon uitlos, hoekom nie die ander een ook nie? Ek wonder of die baba in die pad was of die dagmoeder?

    Siek verby

  6. murphy Mei 25, 2012 at 7:34 nm #

    Dis baie baie vreemd. Sò bizar dat ‘n mens dit amper nie can compute nie en iets anders agter dit wil soek. Want geen mens kan seker net uit monstersgtigheid dit doen nie? Maar niks verbaas mens meer nie.

  7. Toortsie Mei 27, 2012 at 9:17 vm #

    Ek dink nie en honp nie dat ons ooit sal verstaan wat in sulke mense se koppe aangaan nie.

  8. Louwie Mei 29, 2012 at 6:58 nm #

    Dan is daar seker die wat sal sê ons moet dankbaar wees die baba is nie verkrag nie. Wil mos altoos dat ons dankbaar moet wees na iets so boos en veragtelik.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: