Ukuthula….

17 Jul

Daar is seker nie ‘n massakoor, kinderkoor, kamerkoor of selfs badkamerkoor in Suid-Afrika wat nog nie die Zulu lied, Ukuthula gesing het nie. Ek glo koorsang is die suiwerste vorm van kuns. Somtyds kan ‘n werk so ingewikkeld wees dat jy na jou asem snak, en wonder hoe elke lid sy deel kan onthou…..en somtyds is die lied net so ongelooflik inspirerend in sy eenvoud, dat jy dit oor-en-oor luister, en oor-en-oor jou trane afvee, en oor-en-oor besef dat ons maar net klein mensies op hierdie aardbol is.

Ukuthula – Peace
Kulumhlaba we zono – In this (broken) world of trouble
Igazi like Jesu lin yenyez’ – The blood of Jesus flowed (so that you could have:)
Ukuthula – Peace
Usindiso – Redemption
Ukubonga – Praise
Ukutholwa – Faith
Ukunqoba – Victory
Induduzo – Comfort

Gooi daardie volume….en volg die woorde as jy dit die eerste keer luister…

Maak nou jou oë toe, en luister dit ‘n tweede keer….

5 Responses to “Ukuthula….”

  1. MaanKind Julie 17, 2012 at 6:12 nm #

    Dubbel Like!

  2. Vlooi Julie 18, 2012 at 1:38 nm #

    “Music speaks what cannot be expressed, soothes the mind and gives it rest, heals the heart and makes it whole, flows from heaven to the soul ”

    Ongelooflik ! Dankie vir die stukkie vrede-musiek wat ‘n onrustige gemoed semi-tot-rus gebring het vir ‘n stukkie.

  3. Louwie Julie 19, 2012 at 8:19 nm #

    Pragtig. Ek kan my verluister aan Verdi se koormusiek veral die uit Aida en Nebucu.

    • demoerin Julie 20, 2012 at 12:48 nm #

      Ahhhh, Va Pensiero is my tweede favourite klassieke stuk. Kortkop agter Nessun Dorma.

  4. search engine marketing Augustus 1, 2012 at 1:02 nm #

    “Geniet Jou Dagie Vol Liewe Jesus Drukkies”. As ons maar elke dag kan besef ons swem in die seën van God, swem in voorspoed, swem in geluk en blydskap en swem in die liefde van ons almagtige Vader! Dit is somtyds net nodig dat ons stop en dit raaksien! Somtyds is dit selfs nodig dat ons so ‘n tydjie afknyp om God te bedank daarvoor. Wees jy nou die klein vissie en gaan vertel jou vriende waarmee God jou VANDAG geseën het!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: