Brrrrrrrr

8 Aug

Ek is nie aanmekaargesit vir koue nie. Ek kry nie maklik koud nie, maar hel hierdie laaste twee dae is nie pret nie. Ek dink daar is ‘n fabrieksfout met my interne verwarming. Ek kan nie glo daar is mense wat in Alaska, Kanada en Siberië bly nie. Ek kan nie glo daar is mense wat uit vrye wil op ski-vakansies gaan nie….ek dink my koffie moes vanoggend eerder Irish gewees het.

4 Responses to “Brrrrrrrr”

  1. Xena Phoenix Augustus 8, 2012 at 8:19 vm #

    Die goeie nuus is dat jy wel more ‘n irish koffie of 10 kan geniet. 😉

  2. Vlooi Augustus 8, 2012 at 8:28 vm #

    Ek is ‘n winterkind! Hoe kouer hoe beter. Elke seisoen het sy plek, maar winter werk die beste vir my.

    Is wat die lewe die lekker maak – elke mens se ‘anders’ wees en ervaar

    • Toortsie Augustus 8, 2012 at 5:36 nm #

      Ek verkies ook die winter. Maar selfs al verkies ek die winter kry ek ook vrek koud! bgrrrrr

  3. Toortsie Augustus 17, 2012 at 7:50 vm #

    van die prentjie verstaan ek natuurlik niks!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: