WEW….14082012

14 Aug

Kyk, ek sal darem nou nie voorgee ek weet alles van mode af nie. Ek weet darem dat sekere kleure bymekaar pas, en ek weet ook dat sekere klere gaan veroorsaak dat jy soos die Diktator van Clownville gaan lyk.

Ek wonder wie het naald en gare geneem en hierdie sonde gepleeg? Want daardie persoon hoort saam met die eienaar van die baadjie, en die baadjie, op ‘n brandstapel.

Advertisements

6 Responses to “WEW….14082012”

  1. Plasie Augustus 14, 2012 at 11:40 vm #

    Ek wonder wat het die kleuterskool se storiemat gesondig om sulke behandeling te verdien?

  2. Toortsie Augustus 14, 2012 at 12:12 nm #

    Al die skakerings van rooi en wit! Hoe prettig! Hoe oud is hierdie oom al?

  3. boerinballingskap Augustus 14, 2012 at 12:33 nm #

    Jy ken ook nie van Afrika chic nie! 😆

  4. Vlooi Augustus 14, 2012 at 4:27 nm #

    Iewers is iemand wat hierdie ontploffing van rooi kyk en sê : ooooooooooo I want.

    Daardie gedagte het my meer in ‘n war as die skepping hierbo. Ek is in verwondering oor die kolle wat parmantig langs die strepe meng met Venda-ondertoon-patroon. Die kleinkind se nuutste tekeninge op die wit stukkies is vir my ‘n mooi persoonlike ‘touch’

    Epies

  5. Rustig Augustus 14, 2012 at 11:11 nm #

    Santa Clause came to Africa!

  6. Pikkelik Augustus 23, 2012 at 12:43 nm #

    Dis ‘n ‘struggle’ ding… Mens struggle om te fokus!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: