In My Jacuzzi…Joan Rivers

30 Aug

In my Jacuzzi is artikels oor mense wat ek graag sou wou ontmoet.

Joan Rivers is vir vrouens in stand-up komedie, wat Microsoft vir ons PC’s was – baanbrekers. Sy is die Grande Dame van komedie. Op 79 lyk sy beter as toe sy 21 was. Die dollers betaal vir plastiese werk aan haar gesig en lyf oor die jare sal Zim van finansiële ondergang kan red.  Sy is skerp en bitsig. Sy het ‘n tong wat jou Saterdagrugby biltong kan kerf. Sy is reguit, en skroom nie om haar eerlike gedagtes te spreek nie. Sy het groter balls as Chuck Norris. Sy is moer snaaks, en op  79 meer relevant as baie ander wannabee stand-ups op ouderdom 25.

Salute! Drink ‘n shot Cuervo op Joan Rivers.

Advertisements

4 Responses to “In My Jacuzzi…Joan Rivers”

  1. Vlooi Augustus 30, 2012 at 4:38 nm #

    Slainté ! Ek sal my beurt afwag in die jacuzzi om 5minute saam met haar te spandeer. My tipe mens en humor!

  2. Rustig Augustus 30, 2012 at 5:53 nm #

    Ek het al so paar van haar programme gekyk en veral die “fashion police”. Tog moet ek sê dat sy nie vir my vreeslik snaaks is nie. Stem saam dat sy is meer plastiek na al die chirugie as ‘n Checkers sak.

  3. Toortsie Augustus 31, 2012 at 9:42 vm #

    Wonder hoe sou sy lyk sonder die plastiek? Dalk baie mooier?

Trackbacks/Pingbacks

  1. Lees-en-Waardeer « Kouevuur - Augustus 30, 2012

    […] De Hel In […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: