Mik vir Goud!

13 Sep

Die Paralimpiese Spele het gekom en gegaan. Wat egter nie gegaan het nie, en nie vergete sal agterbly nie, is die absolute verwondering wat hierdie atlete in my gekweek het. Hoe maklik is dit nie om te kla, al loop jy met ‘n witbrood onder die arm rond nie? Hoe maklik is dit nie om uit te stel, as jy weet afstel gaan volg nie? Hoe maklik is dit om ‘n berg van ‘n molshoop te maak as iets onbenullig jou dalk nie pas nie?

 

The Paralympian

Life showered misfortune;
You brushed it aside.
Fate placed the hurdle;
You scaled it with ease.

Easy it would never be;
That promise never made.
On track and field, in pool;
You surpass disability.

Your sheer determination
Convert to winning gold.
Excel for your country;
By defying nature’s odds.

Whether a flag is hoisted
Or an anthem played;
First or last, as always,
Remains but a number.

My eyes share joyful tears,
With every dream come true.
My head bows in shame,
Perceiving lack so trivial.

Life put you in a race,
Willpower shaped a champion.
Your example merits respect,
I salute you, The Paralympian.

Ek wil julle uitdaag om my laaste strofe te steel en hom in groot, vet, swart letters uit te druk – net om jou elke dag te herinner aan hoe geseënd jy EINTLIK is.

Advertisements

5 Responses to “Mik vir Goud!”

  1. Toortsie September 13, 2012 at 11:57 vm #

    Fantastiese gedig

  2. Xena Phoenix September 14, 2012 at 9:06 vm #

    Ek het ook die grootste bewondering vir die paralimpiese atlete. Hulle maak ‘n mens trots.

    • Kameel September 14, 2012 at 2:15 nm #

      Daardie gedig het my koue rillings gegee!!! Awesome….

  3. Louwie September 18, 2012 at 9:26 nm #

    Ja, die ouens en vrouens is goed.
    Ons het in verstomming gesit en kyk na die spele.Soms net so opgewonde as wanneer Bolt die 200 hardloop.
    Ek ken mense wat spot met, en gril vir die atlete en sê die onding behoort nie gehou te word nie!

    • demoerin September 19, 2012 at 6:54 vm #

      Spot en gril? Sjoe, dis skokkend! Paralimpiese atlete verdien niks minder as ongelooflike respek nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: