Op ‘n dag….

29 Jan

…soos vandag, staan ek op en ek lag…en ek sing en ek speel en ek klouter….

Partykeer as jy seëninge tel, moet jy begin by die wat jou liefhet.

Selfs al is ek somtyds windskeef deur ‘n windmeul gebliksem;

Selfs al is ek somtyds grommend soos ‘n uitgehongerde beer;

Selfs al is ek somtyds (?) anal oor netheid;

Is hulle nog steeds lief vir my.

Dankie.

5 Responses to “Op ‘n dag….”

  1. Vlooi Januarie 29, 2013 at 1:55 nm #

    ek dink dit is wat liefde is DMI – tenspyte van grommigheid en anal oor netheid en windmeul skeef staan is jy steeds genoeg net soos jy is.

  2. Ding Januarie 29, 2013 at 3:57 nm #

    Hmmmm, om genoeg te wees, wil gedoen wees.

  3. Son Januarie 30, 2013 at 2:23 nm #

    Eers as ons genoeg is vir onsself, dan kan ons genoeg wees vir iemand anders. Dit vat lank om daai lessie te leer, DMI, maar once mens dit het, dan word die lewe ‘n veel beter plek

  4. Toortsie Januarie 31, 2013 at 7:53 vm #

    🙂

  5. Louwie Februarie 12, 2013 at 9:06 nm #

    “anaal oor netheid” Ha-ha. Het self my kinders se klere by die venster uitgegooi oor die klere oor die vloer gestrooi was na vele waarskuwings😀
    En kyk hoe lief is hulle vandag (nog) vir my!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: