1975 Demoerin Versnitting

4 Feb

Verjaarsdae moet soos goeie rooiwyn hanteer word.

Dit gaan nie oor die jaar wat jy ouer is nie;

As jy terugkyk, moet jy ‘n jaar beter wees.

Advertisements

5 Responses to “1975 Demoerin Versnitting”

  1. Vlooi Februarie 4, 2013 at 8:24 vm #

    Is die beste opsomming van die konsep verjaarsdag wat ek nog gelees het!!!

  2. Son Februarie 4, 2013 at 2:37 nm #

    Ons word mos nie oud hier in blogland nie 😉

  3. Emil Februarie 8, 2013 at 7:11 nm #

    Elka jaar se ding 🙂

  4. brieweuitdievreemde Februarie 12, 2013 at 6:13 nm #

    Demoerin, rooiwyn is natuurlik ‘n MOET by alle gesonde lewenswyses – al daai anti-oksidante 😉 En dan: as jy die ding reg doen (te veel rooi wyn, te veel groente, te veel vrugte, ‘n bietjie te veel oefening) dan sal jy jaar na jaar, hopelik op jou verjaarsdag nogal, jonger lyk ook 🙂
    Bg. is my spesiale Rooiwyn-dieet – ek het nog net nie tyd gehad om dit te patenteer of publiseer nie 🙂
    Indien dit jou verjarsdag was: Happy Birthday! (En “Cheers”!)

  5. demoerin Februarie 13, 2013 at 9:44 vm #

    Dankie vir die raad en al die goeie wense…..ek het darem ook een helse nice b’day pressie gekry….’n verkoue! 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: