WEW…19 02 2013

20 Feb

Waaroor ek wonder, na aanleiding van ‘n storie wat ek gister gehoor het….

Jy as ouer

Jy as voorbeeld

Jy as mens….

Hoe vlak moet jy nie wees….

Hoe leeg moet jou lewe wees….

As jy langs die netbalveld kan sit en in jou groepie afbrekend en afkrakend teenoor ‘n groep 8 en 9 jarige dogtertjies kan wees.

Almal kan nie sportstêrre wees nie, net soos almal nie geniaal kan wees nie. Is dit nie beter vir ‘n kind om te probeer, en daardeur aktief is, as om voor die televisie te lê met ‘n McDonalds burger nie?

Ek kan dit nie eers op die laagste vlak van my menswees verstaan nie.

Advertisements

3 Responses to “WEW…19 02 2013”

  1. Korrelkop Kahuna Februarie 20, 2013 at 11:42 vm #

    ‘n Mens moet onwillekeurig wonder wat van al die volwassenes geword het.

  2. A Blog's Life Februarie 28, 2013 at 2:45 nm #

    Lees hierdie stuk van my. Dit is min of meer dieselfde. Die volwassenes van vandag is nie meer so voorbeeldig soos dit was nie, moet ek saamstem. Ons, of die meerderheid as invloed, is besig om agteruit te gaan . . . http://gjrblogger04.wordpress.com/2012/05/09/mothers-2/

    • brieweuitdievreemde Maart 31, 2013 at 4:26 nm #

      Ek het self 3 tienerseuns wat ek deur rugby-, swem-, en atletiekwedstryde ondersteun het. Al wat ek kan se is: (1) goddank my kinders is nou groot (groterig) en ek hoef die soort ding hopelik nooit weer by te woon nie, en (2) die “jeug van vandag is so verbysterd” …. regtig??? Met diesulke rolmodelle is ek nie verbaas nie…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: