Terwyl Bafana Bafana die CAR 2-0 klop in sokker Saterdag aand
………word Suid-Afrikaanse troepe in die CAR doodgemaak.
Advertisements
Terwyl Bafana Bafana die CAR 2-0 klop in sokker Saterdag aand
………word Suid-Afrikaanse troepe in die CAR doodgemaak.
Nuwe definisie aan suur druiwe. Of aan die Vetkoekpaleis gesegde van hulle het die game gewen, maar ons het die fight gewen.
Die hartseerste is – ons soldate moes nooit eers daar gewees het nie. Flippin JZ
Les te leer: Amerika moet nie nou teen Noord Korea gaan sokker speel nie!!!
Ek het die ‘like’ knoppie gedruk net omdat die observation so gepas is. Dis ‘n strange-ee wereld hierdie, soos die (Suid) Koreane sou se.
Dis juis die ding…..terwyl die ministers bekommerd is oor “pissing on graves”, is daar genoeg mense wat gaan aanhou druk en druk en druk totdat ons die waarheid weet. Want soos Son sê, hulle moes nie meer daar gewees het nie. Die mense van verdediging het Zuma voor die tyd gewaarsku dat die situasie verswak in die CAR.
ja