Ek wil iets sê….

27 Jun

Dit is wreed.

Dit is uiters wreed om ENIGE persoon te laat ly.

Ek hoop dat masjiene nie ingespan word vir selfsugtige redes nie.

Dit is hartseer vir familie ja.

Dis is sekerlik kommerwekkend vir die ANC dat hulle stemwinning-troefkaart kritiek in die hospitaal lê.

Ek bid dat common sence sal seëvier.

Dit is wreed.

Geen persoon verdien om te ly nie.

portal-graphics-20_1157200a

6 Responses to “Ek wil iets sê….”

  1. The Rider Junie 27, 2013 at 9:37 vm #

    Genoeg om Demoerin oor te wees!

  2. Son Junie 28, 2013 at 11:00 vm #

    Ek is net bevrees vir die sirkus wat sy begrafns gaan veroorsaak. Die arme man.

  3. Louwie Julie 5, 2013 at 6:47 nm #

    Jy is reg demoerin, en met reg ook! Ek dink nie die ou man ly nie, maar dit is dom en onmenslik om hom meganies aan die lewe te hou, vir wat? Dit bekommer my. Moet hy aan die lewe gehou word tot ANC plannetjies agtermekaar is? Wat se planne? Die ANC is nooit eerlik nie en alles, selfs die dood van Mandela moet die ANC dien. Wat sit agter hulle storie?

  4. colourmecrazee Julie 6, 2013 at 8:48 nm #

    i know – dit suck.

  5. Toortsie Augustus 6, 2013 at 7:27 vm #

    Daai besluit… is maar ‘n moeilike een. Maar blykbaar, wanneer die “besluit” vir die familie voorgestel word, is daar REGTIG geen ander keuse meer nie en moet die familie nie voel dat die finale besluit by hulle gelê het nie.

  6. Skoor Januarie 17, 2014 at 2:31 nm #

    hoe het johannes kerkorrel gekots: sit dit af! sit dit af!

    ek se maar liewers niks nie, glimlag net gedwee

Lewer kommentaar