WEW….6/52

10 Feb

As ek nou vanaand in ‘n eend verander…..gaan ek van brood hou?

18 Responses to “WEW….6/52”

  1. Krista Februarie 11, 2009 at 7:32 vm #

    Dit hang seker maar af hoeveel kos beskikbaar is . . . en of iemand vir jou brood gaan gooi . . . 😉

  2. betsieboop Februarie 11, 2009 at 7:34 vm #

    vars gebakte plaasbrood met home-made plaasbotter of voëltjie brood met saad of witbrood of bruinbrood of rogbrood of van watter brood praat ons nou?

  3. demoerin Februarie 11, 2009 at 8:21 vm #

    Ek hou maar net nie van brood nie…. eet eende biltong?

  4. betsieboop Februarie 11, 2009 at 8:42 vm #

    of course eet eende biltong demoerin!! hulle eet slakke ook!

  5. demoerin Februarie 11, 2009 at 8:47 vm #

    Met ‘n botter en knoffelsousie?

  6. betsieboop Februarie 11, 2009 at 8:48 vm #

    yes!!! frokkit – ek wil ook nou ‘n eend wees!

  7. kaalvoetinireen Februarie 11, 2009 at 9:16 vm #

    Ek eet eende…. 😈 lekker saam met ‘n mosterdsousie 😉

  8. Krista Februarie 11, 2009 at 9:26 vm #

    Ek dink jy moet maar liewers hoop om NIE in ‘n eend te verander nie . . . 😉

  9. demoerin Februarie 11, 2009 at 11:32 vm #

    Ek hou ok nogal van eend… mmm, veral Peking duck. Kan eende kanibale wees?

  10. meermin Februarie 11, 2009 at 11:56 vm #

    Dmi ek weet nie of eende kanibale is nie, maar ek sal vir jou brood voer, ek is ook nie juis gaande oor brood nie!! Ek sal eerder ‘n swaam wil wees!! Kan ‘n eend vlieg? (amper tik ek swem)

  11. Sammi Februarie 11, 2009 at 12:32 nm #

    Wie wil dan nou ‘n eend wees?

    Praat van brood – gister gehoor dat EEN gin & tonic gelyk is aan 4 snye brood 😯

  12. Dellie Februarie 11, 2009 at 2:07 nm #

    @ Sammi – genade, ons sal dadelik minder brood moet begin eet! 😆

    DMI, as jy nou wel ‘n eend word, wat sal jy kies, die 4 snye brood, of die G&T?

  13. Wipneus! Februarie 12, 2009 at 11:34 vm #

    Mmmm lekker vars brood, ja!!! 😉

  14. parkes1 Februarie 12, 2009 at 1:08 nm #

    Hmm lekker varsbrood met vyekonfyt

  15. Emil Februarie 12, 2009 at 11:12 nm #

    Brood absorbeer gin en tonic.

  16. meermin Februarie 13, 2009 at 7:59 vm #

    EEND jy het al 3 dae verloor!!! Hallo waar is jy eendjie het jy dan verdrink???

  17. Roer Februarie 13, 2009 at 8:10 vm #

    lol@Sammi & Emil

    Brood is mensgemaak… so nee, jy sal nie weet wat brood is nie, totdat jy dit perongeluk iewers in die hande kry. Tot dan is dit maar vegetation en insekte vir jou.

  18. demoerin Februarie 23, 2009 at 7:23 vm #

    Ek sal die brood in vloeibare vorm verkies…. Peroni of Tafel Lager 😆

Lewer kommentaar op betsieboop Kanselleer antwoord