Kit-Kat

6 Okt

Ek het ‘n boks kit-kats present gekry…….

Terwyl ek weg is het julle huiswerk. Hierdie kan nogal pret wees, en jy kan ‘n rand of twee wen.

Daar is ‘n kompetisie aangekondig vir ‘n slagspreuk vir die Afrikaanse Taalraad. Die sluitingsdatum is 15 Oktober, en die sms nommer vir inskrywings 35126. Die wenner sal R3,000 ontvang. Stof bietjie daai kreatiewe grysstoffies af en laat waai!

Ek Afrikaans in my Taal.

7 Responses to “Kit-Kat”

  1. Dellie Oktober 6, 2008 at 10:21 vm #

    Geniet die break. Moenie te lank eet aan daai boks nie! 😉

  2. Roer Oktober 6, 2008 at 10:19 nm #

    Jy kan dit mos nou nie net daar los nie! Kit-kat: van wie, hoekom, waarom, wanneer. Juicy details asb.

    Lekker rus.

  3. meermin Oktober 7, 2008 at 8:57 vm #

    Geniet die ruskansie! Lekker eet aan jou kit – kat, nogal alleen ook, siesa man skaam vir jou!!

  4. Pikkelik Oktober 7, 2008 at 10:11 vm #

    😯

  5. neykie Oktober 7, 2008 at 3:43 nm #

    Have a break- have a kit-kat. geniet die break DMI ek hoop net jy is vrydag op jou pos. 😉

  6. Wipneus! Oktober 8, 2008 at 6:46 nm #

    Geniet die break Dm!! 🙂

  7. Die Brein Oktober 12, 2008 at 1:46 nm #

    Ek het twee goeie slagspreuke gesms, hoop ek wen dan stick ek jou vir `n dop.

Lewer kommentaar