WEW….24.03 van 2011

24 Mar

En toe land die valke in die verkeerde nes. Hulle moes vir Krejcir by 54A gesoek het, en is to besig om eerder die huis by 54 te modify totdat hulle hul fout agtergekom het…..

Nou wonder ek, en dit word natuurlik nêrens genoem nie, maar dit was mos nou die ideale geleendheid vir Krejcir om te vlug? Die feit dat niks daaroor gesê word nie, is heel moontlik omdat dit wel gebeur het……..

5 Responses to “WEW….24.03 van 2011”

  1. BB Maart 24, 2011 at 10:28 vm #

    Oh man!! 🙄

  2. toortsie Maart 24, 2011 at 11:17 vm #

    Snaaks, voor ek paragraaf 2 lees, was dit nogals die gedagte in my kop…. hy sou mos darem seker wakker genoeg wees om te besef hy moet spore maak???

  3. Plein Maart 24, 2011 at 11:38 vm #

    As hy dan vier name op ‘n hitlist moes skryf oor hy aan memory loss lei (afleiding), sou hy darem onthou waar die agterdeur is om te vlug??? En met wat het hy gevlug dat die Valke nie gesien het nie??? Is hy per voet daar weg in sy army outfit, met ‘n knipmes in sy kous??? Dalk moet ek eers die storie gaan lees…

    • demoerin Maart 24, 2011 at 1:06 nm #

      Dit lyk so asof die erwe daar huge kan wees….so as die polisie se aandag by die verkeerde huis is, wie weet? Klink elke geval of die klomp almal connected is, hy het moontlik ‘n tip-off gekry.

  4. leonvonmoltke Maart 24, 2011 at 12:05 nm #

    Klink omtrent net so effektief soos die ouens wat so gesukkel het om vir Brett Kebble te vermoor.

Lewer kommentaar