Archive | 7:00 vm

Vrouedag…

9 Aug

Hierdie is vir al die vroue daarbuite, of jy nou ouma, mamma, vrou of dogter is.

Vir Jou

Ons kan julle nie eers probeer verstaan nie, maar hoef ook nie regtig nie. Dankie dat julle kleur aan ons wêrelde verskaf, want julle is nie net mans in rokke nie…. o ja, en dankie vir die lang naweek.