Archive | 8:18 vm

Rasta sê….

16 Aug

Rasta sê daar is definitiewe redes hoekom mense in glashuise nie klippe moet gooi nie…

 

Glas wat aan skerwe lê kan nie weer aanmekaar gesit word nie, en dit is ‘n bogger om ‘n miljoen glasstukkies op te tel. Daar is altyd ‘n paar glasstukke wat iewers by die vlees vassteek….

EN.. as jy Julius Malema is moet jy ekstra versigtig wees wie jy aanval – Ek het ‘n voëltjie hoor fluit dat hy op SAFM teenoor TNS Global te staan gaan kom in ‘n praatjie. As jy dof is, is jy nou maar dof – Hoekom sal ‘n internasionale marknavorsingsmaatskappy uitslae fabriseer?