Super-Dooper Suiger

Op 30 September 1901 patenteer Hubert Cecil Booth die stofsuier.
Daai irriterende, raserige masjientjie wat van al ons stof en mors ontslae raak. Deesdae beskikbaar in alle grotes en suigkragte.
‘n Toestel wat selfs vir Sophia Loren geinspireer het:
Spaghetti can be eaten most successfully if you inhale it like a vacuum cleaner
Waaroor ek net wonder is hoe [...]

Lewe…ek doen, jy?

Ek het nog altyd geglo dat my beskermengel lyk soos die foto wat ek in Rome geneem het. My beskermengel het Saterdagaand weer oortyd gewerk, en dit is slegs met ‘n wonderwerk wat ek nie dood, of in ICU opgeeindig het nie. Eintlik het ek absoluut niks oorgekom nie, vinnige reaksies en die feit dat [...]

Die week in ‘n neutedop….

Suid-Afrika was vir twee weke in ‘n politieke tuimeldroër. Die siklus is nog nie klaar nie, en my kop spin nog steeds. Bydraes kon oral in die blogosfeer gevind word. Daar is afskeid geneem, dinge onder die vergrootglas bekyk en geponder oor Afrika-demokrasie.
Die groot woorde uit die ANC kamp is natuurlik, Don’t Panic. Hoe om [...]

So tussen D-dag en V-dag

Ek gaan nou sonder skaamte steel…ek weet net nie van wie af nie. Maar veels te goed om nie te deel nie!
HALLO  MA!!!
Baie dankies vir die oulike onderbroekies wat Ma vir my op die plaas uit
meelsakkies gemaak het. Die meeste van hulle het groot reaksie by die
“Gooste” hier by die varsity uitgelok.
Sannie het my onderbroekie [...]

Beeld Brokkies

Suid-Afrika kry vandag ‘n nuwe President. Ek weet nie of dit is omdat dit juis in die week moes gebeur het nie, maar my enigste gevoel op die huidige oomblik is DILLIGAF.
Het ons nie maar die volgende verwag nie? Daar is gerugte dat die meeste burgermeesters en Mbeki ondersteuners in Mpumalanga hulle werk gaan verloor. [...]

Teer Herinneringe….

Christine – 24 Sept 1978 tot 23 Sept 2005

Vandag tel ons jaar drie, vanaand die uur.
Die dag toe een man se onbesonne daad,
Jou lewe met ‘n geweerskoot beeindig het.
So absoluut onnodig, harte aan skerwe.
 
Al wat ek nou het is my herinneringe.
Gedagtes van ‘n verrykte lewe, gevul met
Skaterlag en urelange indiepte gesprekke.
Wat ek nie meer het [...]

My take on the dodo cataclysm

President Mbeki handed in his resignation after being recalled by the ANC NEC. Once again, as proven so many times over in the last 15 years the people of this democracy are completely ignored in important decisions that has great effect on this country of ours (theirs?). I have got no idea if the world of [...]

En net om die week goed af te sluit……

I am my own grandpa…. ???? Hoe is dit vir ‘n filosofiese vraagstuk!

Twee weke in ‘n kokosneutdop….

Daar het so baie in die wêreld en die blogosfeer gebeur in die laaste twee weke. Ek is seker ek sou Psalm 119 ‘n “run for its money” kon gee. Daar is blykbaar ‘n skikking in Zim bereik, signed sealed and delivered. Net jammer geen van die partye lyk te happy nie. Die Paralimpiese spele [...]

I have so much more…..

On this last day of the Paralympic Games, I see it fit to place a little ode.
The Paralympian
Life showered misfortune;
You brushed it aside.
Fate placed the hurdle;
You scaled it with ease.
 
Easy it would never be;
That promise never made.
On track and field, in pool;
You surpass disability.
 
Your sheer determination
Convert to winning gold.
Excel for your country;
By defying nature’s odds.
 
Whether [...]