Archive | 8:26 vm

Mej. Suid-Afrika in jou geboorte jaar

22 Mei

vlnr: Kare Sickle, Yolanda Klopper, Veronica Wilson en Vera Johns.

Vera Johns – Mej Suid-Afrika 1975

http://meermin.wordpress.com/2008/05/22/sommer-net-n-inskrywing/#comment-1444

Na aanleiding van Meermin se tag……Vera Johns. Wie ookal dit was/is?

Goed ek tag Emil, Wipneus en Dellie

 

Donderdag+Demoerin=Neelsie

22 Mei

Demoerin voel vandag soos Neelsie. Net nie lus nie, en besig om slim plannetjies te beraam om die dag net vinnig en uneventful om te kry. Soos ek myself egter ken, is die gevoel van korte duur en sal die turbo’s om en by agt uur vanoggend inskop. Sal dalk bietjie by my maatjie Wikipedia vanoggend speel. Kan nog steeds nie glo dat iemand die bevlieging gekry het om soveel kennis aan hierdie feit-vraat beskikbaar te stel nie! Sal die breintjie van my ooit rus kry……daar is ongelukkig net soveel goed wat ek nog nie weet nie. Sal “Die Brein” wel eendag rus gee, saam met my dooie liggaam in ‘n kis!