Creative Juices….Wat seg ek?

27 Mei

Goed tyd vir bietjie lighartige pret……Wat seg ek?

Die oorspronklike was “You know under these clothes I am naked” Sekerlik kan ons beter doen!

28 Responses to “Creative Juices….Wat seg ek?”

  1. Meermin Mei 27, 2008 at 7:30 vm #

    O jitte toggie was sy jou hot date vir die aand, hoop sy kon jou darem warm hou!!

  2. demoerin Mei 27, 2008 at 7:45 vm #

    hahaha meermin, nee, ek het nie gisteraand alkohol gebruik nie!

  3. Gatvol Mei 27, 2008 at 8:24 vm #

    Wat is die agtergrond daar op die foto?. Is dit ‘n tronksel?

  4. Emil Mei 27, 2008 at 9:07 vm #

    Jees, demoerin. Hardup?

  5. demoerin Mei 27, 2008 at 9:18 vm #

    @ gatvol, yip, op vir moord, iemand het homself doodgeskrik.
    @ Emil, en dan het ek nog die mooiste kiekie uit die album gekies…hahahaha. Nee jong, ek was lanklaas sooooooo dronk, en mag dit tog nooit gebeur nie!

  6. Wipneus! Mei 27, 2008 at 9:19 vm #

    “please help me” 😉

  7. TristonJ Mei 27, 2008 at 9:40 vm #

    “I’m to sexy for this body”
    /me kots

  8. Scorpio Mei 27, 2008 at 12:20 nm #

    Dit lyk dan na ‘n ‘dit’ !!!!!!!

  9. lostong Mei 27, 2008 at 12:40 nm #

    Hello, my beste chommie is Ricky Louw.

  10. ParkieVoes Mei 27, 2008 at 12:42 nm #

    So kwaad was ek nog nooit vir myself nie, druk eerder vir willempie in ‘n bynes

  11. ParkieVoes Mei 27, 2008 at 12:43 nm #

    “Goeie more my ou wonderwerkie”

  12. Pikkelik Mei 27, 2008 at 12:53 nm #

    “WDF”

  13. meermin Mei 27, 2008 at 1:14 nm #

    kyk ek is ook lelik – maar darem nie heeltemal so lelik soos die dame nie!! Ek sal myself in ‘n ander bloedgroep inskrik as ek haar in die aand moet sien!! Ek sal hol en net nooit weer ophou hol nie! Sy sal die spoke in die begraafplaas kan skrik maak, hulle vlug almal dadelik terug graf toe!

  14. demoerin Mei 27, 2008 at 1:37 nm #

    hahahaha, julle is lekker snaaks vandag….veral daar by die sekspraatjies. Elk geval….hahaha parkie…wonderwerkie….kan jy imagine om per ongeluk een oggend langs die dame wakker te word? Ek sweer jy drink NOOIT weer nie!

  15. Emil Mei 27, 2008 at 1:54 nm #

    Wonderwerkie 😆

    demoerin, mens moet oopoeë drink!!

  16. Roer Mei 27, 2008 at 2:31 nm #

    As daar nou al ooit ‘n argument teen drank was, dan is dit hierdie een. Dis hierdie tipe scenario’s waar ‘n mens jou arm die volgende oggend af kou, want jy wil nie die slapende nimf langs jou wakker maak wat ongelukkig bo op jou arm lê nie.

  17. Rustig Mei 27, 2008 at 2:32 nm #

    If looks were a death ray!

  18. Dellie Mei 27, 2008 at 2:48 nm #

    😯 OK dankie, nou is ek wakker en reg vir die res van die dag. Geez, wat is die deal met die shimmering top?

    “Check out my clevage?” :mrgreen:

  19. demoerin Mei 27, 2008 at 4:32 nm #

    hahaha Rustig
    Cleavage…waar?…ek kon nie verby die gesig kyk nie…laat ek weer kyk en dei gesiggie toedruk….ooo daar’s hulle!

  20. Gatvol Mei 27, 2008 at 5:22 nm #

    Demoerin, jy is ‘n ware gentleman. Natuurlik is dit die persoonlikheid wat tel. Het sy haar eie neus?

  21. vonkiedool Mei 27, 2008 at 5:38 nm #

    WTF!!! Moet ek nou slaap vanaand met daai beeld in my gedagtes!!!
    Pas haar mooi op, jy kan geld maak!
    Sy kan huise spook!!!!

  22. Pikkelik Mei 27, 2008 at 7:03 nm #

    Ek het gaan dink, Ek is seker haar naam is iets soos “Hole-in-Rubber”…

  23. Rustig Mei 27, 2008 at 8:27 nm #

    Julle mense is leklik vandag! Sy kan nie help sy lyk sexy in vis plakkies en sequence nie.

  24. Ossewa Mei 27, 2008 at 9:42 nm #

    Jy nog al seksie demoerin of is dit ‘n pic van jou sussie???

  25. demoerin Mei 28, 2008 at 7:21 vm #

    hahaha, julle is baie oulik nê!
    @ Ossewa, nee jong, ek het ander plumbing…..en gelukkig nie ‘n sussie nie.
    Gelukkig is die landsvalg groot, so as jy dei gesiggie toegooi, kan jy darem die nodige doen vir volk en vaderland!!!!!

  26. neykie Mei 28, 2008 at 12:21 nm #

    ewwh- uit watse grot het sy gekruip? 😆

  27. ParkieVoes Mei 28, 2008 at 2:52 nm #

    Kyk, as ek langs haar moet wakker word met my arm om haar nek, kou ek eerder my arm af as wat ek die kans vat om haar wakker te maak

  28. demoerin Mei 28, 2008 at 2:57 nm #

    hahahaha parkie!

Lewer kommentaar op Scorpio Kanselleer antwoord