Yeah right….

28 Jul

Na aanleiding van die berigte in die koerante dat die Suid-Afrikaanse regering ontsteld is oor Amerika en die EU se verskerping van die sanksies. WANT DIE ONDERHANDELINGE GAAN DAN SO GOED!

Mense, ek is nie lus vir galbraak nie, maar ‘n ooreenkoms om te praat is nie in my boekies goeie vordering nie. Die mense staan nog steeds in toue om uit Zimbabwe uit te vlug omdat hulle nie kos het nie, terwyl die leiers by ‘n 5-star lodge onderhandelinge hou.

Is dit ‘n tipiese Afrika siekte…..Ek dink ek is slim, en daarom gaan jy my glo? Of, omdat ek nie regtig omgee nie, gaan ek sê wat ek wil? Of, …..fok weet.

Daar is niks erger vir my, as iemand wat my intelligensie onderskat nie. Ek is ook nie ‘n rocket-scientist nie, maar ek het wel meer as een werkende breinsel!

13 Responses to “Yeah right….”

  1. meermin Julie 28, 2008 at 7:40 vm #

    DMI dan is ek ook slim, want ek het ook nog so paar werkende breinselle oor!! Geniet jou dag.

  2. Emil Julie 28, 2008 at 8:57 vm #

    Lekker week vir jou ook. Moet net nie die enkele breinsel uitbrand nie, hoor!

  3. Rustig Julie 28, 2008 at 8:58 vm #

    Demoerin ek begin al hoe meer oortuig voel dit is ‘n Derde Wêrelds se siekte en manier van regeer. Die man vir wie ek werk in Ierland het die Hans Merensky Golf Estate naby Palaborwa besit. Jy moet hoor die stories hoe geld verkwis word as die regering een of ander “indaba” daar gehad het.

  4. Roer Julie 28, 2008 at 9:40 vm #

    DMI, ek wil amper vir jou sê (of enige een for that matter) op jou vraag of dit ‘n tipiese Afrika siekte is – duh, ja dit is. Het jy Carte Blance gisteraand gekyk? Dis ‘n klomp narre en die outjies wat die land ‘n beter plek wil maak, moet elke keer dit ontgeld. This place is a joke.

  5. demoerin Julie 28, 2008 at 9:43 vm #

    @ Emil…bietjie bekommerd oor daai breinselle na phuza-friday…..eishhhhh

  6. Skoenlappr Julie 28, 2008 at 10:22 vm #

    staan daar “e-pos” op ons voorkoppe of wat? wie dink hulle fool hulle?
    ek dink SA staan ook agter die deur waar dit Bob Mugaab aangaan … dis hoekom daar nog nie ‘n skerpskutter aangestel is met Bob se naam op sy to-do-list nie.

  7. Dellie Julie 28, 2008 at 10:28 vm #

    Ja, hoe sê Platkuif altyd? Ons is miskien kommin, maar nie onnosel nie. 😉

  8. Emil Julie 28, 2008 at 10:29 vm #

    Dellie … ons? 😆

    Dis alles sulke lekker conspiracy theories!

  9. Adrie Julie 28, 2008 at 11:31 vm #

    As iemand vir Mugabe dood, is dit moord, genadedood of ‘n terregstelling? Zimbabwe het immers net een probleem.

  10. Wipneus! Julie 28, 2008 at 12:52 nm #

    Dis ‘n Afrika siekte!! Hulle jaag gemors aan met alles waaraan hulle raak!

  11. Blixer Julie 28, 2008 at 1:37 nm #

    When in Rome, da as the Romans do, when in Africa- try to get a free lunch while someone else does the work!

  12. demoerin Julie 28, 2008 at 2:25 nm #

    @ Adrie …… teregstelling vir crimes against humanity.
    @ Blixer …. 😆

  13. vokov Julie 29, 2008 at 11:54 vm #

    Afrika mentaliteit is om bakhand te staan.

    Vra vir mvokinbeki. Bedelaar van formaat.

Lewer kommentaar op Blixer Kanselleer antwoord